Eksteen Brand gesels vandag verder oor filters vir pompe in besproeiing

Loading player...
Eksteen Brand, proses-tegnologie konsultant van Hydac in Johannesburg, gesels vandag verder in sy weeklikse praatjie oor besparing vir landbouers by besproeiing. Vandag bespreek Brand verder die verskillende filters wat op die mark beskikbaar is. Sommige element filters kan vir jare in gebruik wees sonder enige onderhoud. Selfspoelbeheer is een van die vernaamste kenmerke van hierdie filter. Die verbruiker kan self die keuse maak ten opsigte van bekostigbaarheid en spesifieke omstandighede. Brand verduidelik verder die werking van die verskillende filters.Eksteen Brand
27 May 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes