Pieter Moller gesels met 2019 se wenners van die SA Skaapboere van die Jaar, Cobus en Magdel van Coller

Loading player...
Cobus en Magdel van Tonder boer in die Viljoenskroon-distrik met ‘n gemengde boerdery, maar is toptelers van die vleismerino-ras. Hulle is verlede jaar verdienstelik as SA se Skaapboere van die Jaar aangewys. Die van Collers vertel wat die toekenning vir hulle beteken het en hoe hulle sukses met harde werk kon behaal. Cobus, vorige voorsitter van Nampo, vertel ook van die afgelope goeie reenseisoen in hulle distrik en die groot verskil wat dit aan gesaaides gemaak het. Magdel het ook ‘n boodskap aan voornemende-, sowel as mede-landbouers in Suid-Afrika.
26 May 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes