Biosekuriteit se rol van onskatbare waarde in die wolbedryf

Loading player...
Droogtetoestande in wolproduserende streke soos die Noord- en Oos-Kaap het 'n reuse impak op produksie en dra by tot die afname in die aanbod van wol op die weeklikse nasionale wolveiling in Port-Elizabeth. Heindrich Victor, bestuurder van veselbemarking en spesiale dienste by OVK, meen 'n bydraende faktor is dat boere hul skeertye op hul plase aangeskuif het, weens die Covid-19-inperkerkingsperiode. Hy sê ook die rol van biosekuriteit is van groot belang. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
26 May 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min