Vrystaat Landbou se onderskeie landbouverenigings ondersteun plaaslike gemeenskappe

Loading player...
Vrystaat Landbou (VL) en sy lede in onderskeie landbouverenigings oor die land heen, in samewerking met landboubesighede, voorsien hulp op grondvlak aan onderskeie gemeenskappe, wat in kosnood verkeer. Dit is weens negatiewe impak van die Covid-19-pandemie. So sê Francois Wilken, president van VL, wat meen dié organisasie se onderskeie landbouverenigings in hul betrokke gemeenskappe spreek mense se behoeftes aan. Landboubesigheide is ook betrokke by hulpskemas want hulle het die infrastruktuur om dit te hanteer. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
25 May 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min