Zoetis neem leiding in dieregesondheid

Loading player...
Talle navorsing is beskikbaar oor die voordele van 'n noue band tussen die mens en troeteldiere. Zoetis Suid-Afrika,'n toonaangewende multinasionale dieregesondheidsonderneming, het jare se ondervinding in dieregesondheid. Dr. Liza le Roux, 'n tegniese bestuurder by Zoetis, sê daar is verskeie navorsingsprojekte oor troeteldiere, wat as geselskapdiere beskou word. Dié band hou talle voordele vir die mens in. Juis daarom word dit aanbeveel dat mense meer spandeer aan die voorkoming van dieresiektes eerder as die behandeling daarvan. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Le Roux gepraat.
20 May 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min