
Eksteen Brand gesels vandag oor aanwendings van filters in boerdery
Loading player...
Eksteen Brand, proses-tegnologie konsultant van Hydac in Johannesburg, gesels vandag verder in sy weeklikse praatjie oor besparing vir landouers by besproeiing. Vandag bespreek Brand outomatiese aanwendings van filters in boerdery. Brand verduidelik watter wenke kan help as ‘n landbouer filterkeuses behoort te maak. Prysoorwegings sal altyd belangrik wees, maar hy verduidelik ook ander oorweegredes vir die regte aankope. Outomatisering bly altyd ‘n belangrikhede oorweegrede. Daar moet ook bedryfskoste oorwegings wees en volgens Brand moet daar deeglik besin word wat gefitreer moet word, soos byvoorbeeld sand partikels, ens. Brand beklemtoon ook dat alle filters nie geskik is vir alle kontaminasies nie.