Prof Elmarie Slabbert gesels oor die impak van die Corona virus op die toerismebedryf

Loading player...
Prof Elmarie Slabbert, Direkteur van die Toerisme Navorsingseenheid aan die Noordwes Universiteit in Potchefstroom, verduidelik die impak wat die huidige inperkingsmaatreels het op die toerismebedryf. Sy gee ook ‘n oorsig van die wildbedryf wat groot skade berokken is, omdat veral oorsese en plaaslike jagters se reise en besoeke aan wildsplase afgestel moes word. Slabbert gee ook haar mening oor wat die toerismebedryf intussen kan doen om te oorleef en meen ook daar moet aangepaste maniere wees van dink in die onmiddellike toekoms. Volgens haar is dit baie belangrik dat almal in die bedryf ingelig moet bly en aanpas waar moontlik.
17 May 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes