Kommer in die sektor oor die vraag na landbouprodukte wat skerp gedaal het die afgelope tyd

Loading player...
Dr Johnny van der Merwe, senior landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit, verwys na die toenemende druk wat die afgelope tyd tydens die inperkingstyd ontstaan het oor die dalende vraag na produkte. Van der Merwe verduidelik ook die kommer wat daar heers by varsproduktemarkte se agente oor die laer aankoopmodelle van veral kleiner handelswinkels. Daar is dus ook ‘n laer vraag na die eindverbruiker te sien. Kwaliteit bly steeds, volgens hom, ‘n belangrike prysdrywer en daarom dat die vraag na kalwers en lammers ook kwaliteitgedrewe is.
12 May 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes