Hans-Jurie Moolman, bekende grondreg-kundige, gesels vandag oor toegang tot regshowe tydens die grendeltydperk.

Loading player...
Vandag behandel Hans-Jurie Moolman, bekende grondreg-kundige, die toegang tot regshowe en –sake tydens die grendeltydperk. Sake wat voorheen beperk was tot dringende sake, het intussen verander in Vlak 4 van inperking. Regsdienste is egter steeds in sekere omstandighede beperk. In die huidige Vlak 4-fase is daar steeds ‘n beperking op die tipe sake wat aangehoor kan word. Prokureurs en advokate kan slegs persone help wat tans geklassifiseer word as persone in die sogenaamde “noodsaaklike dienste”. Hy brei verder uit oor siviele en kriminele sake se toegang. Regsdienste kan in sekere omstandighede selfs goedkoper raak. Daar is tans ook nog ‘n debat oor sekere pleitstukke in die reg.
10 May 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes