Die ANC-bestuursvernuf skiet te kort met groeipyne te midde van Covid-19, sê Croucamp

Loading player...
Die ANC is ‘n "grondige genetiese korrupte instelling", wat nie bevoeg genoeg is om die staat te bestuur nie. Die regering se bestuursvlakke, ook op provinsiale en munisipale vlak, is veel erger van aard, en daarom is dit naïef om die teendeel te midde van die Covid-19-pandemie te verwag. Dit is volgens dr. Piet Croucamp, 'n politieke-ontleder van die Noordwes-Universiteit (NWU), wat meen voor dié uitbreking van dié pandemie het prosesse op regeringsvlak nie vlot verloop nie, en die situasie het te midde van dié pandemie ietwat verbeter, maar daar daar is moet nie groot verwagtinge wees dat die voorentoe seepglad gaan geskied nie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
10 May 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min