
Claude Moller se inspirasie vir die naweek
Loading player...
In vandag se weergawe van Claude Moller se naweek-inspirasie, gee hy opbouende advies vir mense wat in hierdie moeilike en emosionele tye moet fokus op die regte dinge in die lewe. Landbouers, wat moet sorg vir kosvoorsiening en voedselsekuriteit, moet hard fokus om nie deur hulle emosies en negatiewe faktore afgelei te word nie. In vandag se praatjie maak Moller juis gebruik van die onderskeid wat hy maak tussen die lig en donker en hoe dit ons ingesteldheid beinvloed.