
Eksteen Brand, proses-tegnologie konsultant, gesels vandag verder oor filtrasie en hoe landbouers besparings kan toepas
Loading player...
In sy weeklikse praatjie oor proses-tegnologie, gesels Eksteen Brand vandag verder oor filtrasie en wat boere kan doen om besparing toe te pas. Vandag behandel hy suiglyn filtrasie. Dit is belangrik om daarop te let hoe om sogenaamde verstoppings skoon te kry. Veiligheid van suiglyne is nog ‘n belangrike aspek. Brand verduidelik ook wat die begip “kavitasie” beteken. Brand verduidelik verder dat daar implemente in die mark is wat nie skade in die suiglyn veroorsaak nie en byvoorbeeld ook lastige sandpartikels verwyder.