Minder goeie nuus uit die internasionale rooivleisbedryf.

Loading player...
Twee internasionale universiteite het in ‘n opvolg studie oor rooivleis, die teendeel aangevoer oor studies van verlede jaar wat bewys het dat rooivleisinname nie gesondheidsgevare inhou nie. Volgens die nuwe studie is selfs net twee porsies rooivleis per week, gekoppel aan ‘n 3-7% groter risiko vir kardiovaskulere siektes. Intussen bemark ‘n aantal universiteite in die Verenigde Koninkryk tans veganisme te midde van toenemende kommer oor die impak van rooivleisproduksie op die omgewing.
6 May 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes