Verbruiksjag lewer R8 biljoen bydrae tot Suid-Afrikaanse ekonomie jaarliks

Loading player...
Die jagbedryf beklemtoon opnuut die belangrike bydrae, wat plaaslike verbruiksjag, tot Suid-Afrika se ekonomie lewer. Dit kom nadat die Jagters- en Wildbewaringsvereniging, die regering se aankondiging dat daar tydens vlak-4 van die nasionale Covid-inperking met die jag van wild voortgegaan kan word, verwelkom het. Fred Camphor, uitvoerende hoof, sê dié nodige protokol rakende die jag van wild wat nou tydens dié vlak van inperking kan geskied, moet nou egter in plek gestel word. Daar is steeds grys gebiede en onduidelikhede oor hoe dit in die praktyk gaan geskied. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat....
3 May 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min