Universiteit van Pretoria se Veeartseny Fakulteit vanjaar 100 jaar oud

Loading player...
Die Fakulteit Veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria vier vanjaar hul 100 ste bestaansjaar. Ons berig vandag oor die mylpale van die fakulteit wat 100 jaar gelede met slegs 8 studente begin het en vandag meer as 1000 studente huisves. Die fakulteit is ook die top fakulteit in Veeatsenykunde in Afrika en word ook wereldwyd in die top 50 fakulteite gereken. Vir dieresiektes en entstof-ontwikkeling, word die fakulteit ook verder as een van die wereldleiers beskou.
3 May 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes