Claude Moller, die bekende motiveringspreker in die landbousektor, deel sy inspirasie vir die naweek.

Loading player...
Claude Moller is ‘n bekende motiveringspreker en “life coach”, wat graag produsente en verbruikers in Suid-Afrika motiveer in moeilike en uitdagende tye. Moller doen dit aan die hand van stories uit sy reise deur Suid-Afrika en Namibie. Hierdie week fokus hy op die gevoelens wat mense tans ervaar om ingeperk te word. Hy moedig mense aan om verblyd te wees in die situasies wat hulle tans beleef, waar baie mense eintlik voel hulle word tans streng beperk.
30 Apr 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes