
Lewende hawe veilings vind moontlik volgende week plaas
Loading player...
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf weekliks op 'n Donderdag die veilingpryse wat op lewende hawe veilings behaal word. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. Hier is Derksen...