TLU SA soek duidelike riglyne oor vervoerkwessies

Loading player...
Daar is verskeie onduidelikhede ten opsigte van regulasies met betrekking tot die nasionale inperking weens die Covid-19-pandemie, wat Vrydag oor die land heen na vlak-4 verlaag word. Bennie van Zyl, algemene bestuurder van TLU SA, sê die feit dat die jag van wilde diere nou toegelaat word, word verwelkom, maar dit is nie duidelik omvat oor hoe dit op grondvlak gaan plaasvind nie. Jagtogte is met die aanvang van die inperkingsperiode verbied, maar word nou intussen toegelaat. Hy sê die probleem is egter dat mense wat dié inperkingsregulasies instel, nie 'n begrip van die situasie op grondvlak het nie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
29 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min