Pieter Moller praat oor “backgrounding” van kalwers

Loading player...
Vandag behandel ons die interessante konsep van “backgrounding” van kalwers. Backgrounding is die grootmaak van kalwers op veld of aangeplante droelandweiding, asook die voorbereiding van kalwers vir maklike aanpassing in die voerkraal daarna. Dit is veral voordelig wanneer voldoende weiding beskikbaar is en die boer meer buigsaamheid in sy stelsel wil bewerkstellig oor wanneer hy die kalwers wil bemark. Dit is ook belangrik wanneer voerpryse hoog is en karkaspryse laag en ook wanneer voerkraal-aankooppryse vir speenkalfboere laag is.
28 Apr 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes