Droogtetoestande heers in meer as helfte van die NK, al reën dit kol-kol

Loading player...
Meer as die helfte van die Noord-Kaap bestaan steeds uit droogtegeteisterde gebiede. Dit is volgens Janine Byleveld, operasionele bestuurder vir ekonomie, handel, water- en omgewingsake by Agri Noord-Kaap, wat meen al het dit in sekere gebiede die afgelope week gereën is daar gebiede wat steeds min tot geen reën ontvang het nie. Sy sê in die meeste gebiede het dit kol-kol gereën, en die droogte is geensins gebreek nie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat...
28 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min