VKB dra by tot voedselsekerheid as 'n waardevolle betrokke in landbou

Loading player...
Die landboubesigheid, VKB, gaan in die nasionale grendeltydperk weens die Covid-19-pandemie onverpoos voort om gehalte diens te lewer ten einde 'n rol te speel om voedselsekerheid in die land te verseker. Koos Janse van Rensburg, besturende direkteur van die VKB-groep, sê hulle is in 'n bevoorregte situasie om deel te kan wees van die landboubedryf in die uitdagende tye. Daarom is dit dié groep se mandaat om te fokus op die veiligheid van mense, maar ook om voort te gaan met produskie. Hy sê die verwagte goeie somergraanoes is ook bemoedigend... OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat.
27 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min