Bloemskou verskaf geleentheid aan rasgenootskappe op aanlynplatform

Loading player...
Die afstel van die gewilde Bloemskou vanjaar, wat ook 'n groot trekpleister vir die landboubedryf is, weens die situasie rondom die Covid-19-pandemie, het 'n groot negatiewe uitwerking op uitstallers en die betrokkenes van verskeie rasgenootskappe. Dié skou, so vanjaar vanaf 24 April tot 2 Mei in Bloemfontein plaasvind. Elmarie Prinsloo, uitvoerende hoof, sê om uitstallers te ondersteun en die publiek die teleurstelling te spaar, is 'n aanlynplatform geskep om die Bloemskou, elektronies te ervaar. 'n Groot gedeelte van die daaglikse hoogtepunte, op die oorspronklike program ten opsigte van kunstenaars, is vanaf Vrydag aanlyn beskikbaar. Die onderskeie rasgenootskappe kry ook die geleentheid om hulself bekend te stel op dié platform. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat...
26 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min