Claude Moller, die bekende motiveringspreker in die landbousektor, deel sy inspirasie vir die naweek

Loading player...
Claude Moller is ‘n bekende motiveringspreker en “life coach”, wat graag produsente en verbruikers in Suid-Afrika motiveer in moeilike en uitdagende tye. Moller doen dit aan die hand van stories uit sy reise deur Suid-Afrika en Namibie. Verlede week se praatjie het hy gebruik om videomateriaal en musiek by te sit en die video het daarna “viral status” op sosiale media bereik.
23 Apr 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes