Eksteen Brand praat oor die effek van filtrasie op kragverbruik

Loading player...
Eksteen Brand, proses-tegnologiese kosultant van Hydac in Johannesburg, bespreek vandag verder hoe om besparing te kan toepas op waterpompe vir besproeiing uit damme en riviere. Brand verduidelik die effek van filtrasie op kragverbruik en hoe om optimale effektiwiteit te bestuur. As verkeerde toerusting aangewend of gebruik word, kan op ‘n sekere verbinding op besproeiingsmateriaal, tot R150 000 verliese gely word. Brand gee dan verder twee voorbeelde van opsies wat gebruik kan word om verliese te beperk.
22 Apr 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes