Gemeenskappe se verantwoordelikheid ten opsigte van hongersnood in SA

Loading player...
Hans-Jurie Moolman, bekende regskenner in grondregte, gesels vandag oor die regulasies van die grendeltydperk wat ‘n groot invloed uitoefen op die ekonomie, veral by die informele sektor. Moolman verduidelik dat die mense wat nie in staat is, of kan bekostig om kos aan te koop as gevolg van die isolasie nie, weens verskeie redes, nou dringend die hulp en ondersteuning nodig het van gemeenskappe oral in SA. Hy doen ‘n beroep op landsburgers om betrokke te raak by verskeie projekte in hulle streke. Hy verwys juis hier na die omgee-karakter van Suid-Afrikaners.
19 Apr 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes