
Sosiale media-kundige vertel van ‘n opwindende nuwe konsep in die landbousektor.
Loading player...
Tjoepie Groenewald, die bekende sosiale media-kundige, vertel vandag van ‘n baie opwindende nuwe rigting waarin die sosiale media-platforms in die landbousektor beweeg. Groenewald verduidelik hoekom die gewilde platform, Farmboek, sy naam moes verander en waarheen die medium sy vlerke sprei en landbou op ‘n wyer basis gaan bedien. Groenewald het in ‘n vorige program verwys na die nuwe tegnologie waarheen landbou oppad is en gee vandag ‘n verdere kykie hierin.