
Claude Moller, bekende motiveringspreker in die landbousektor, gee sy inspirasie vir die naweek
Loading player...
Claude Moller, die bekende motiveringspreker en “life coach” gee sy inspirasie vie die komende naweek. Hy vertel ‘n inspirerende verhaal van ‘n interessante reis wat hy onderneem het in die platteland. Hy ontmoet ‘n interessante man op ‘n perdekar, wat met hom ‘n paar nuwe betekenisse van die wereld deel. Moller illustreer hoe ‘n mens by ander mense kan leer om met ‘n ander gesindheid na dinge om ons moet kyk. Hy verwys na die huidige tye waarin ons onsself bevind, sodat ons na die inperkingstydperk, met ander harte en gesindhede na die dinge om ons kan kyk in die toekoms.