
Interessante navorsing wat in Skotland gedoen is vir dierewelsyn in die suiwelbedryf
Loading player...
Skotland is op die voorgrond van etiese suiwelboerdery met ‘n projek wat onlangs van stapel gestuur is om kalwers langer by hul moeders te hou. In hierdie navorsing, behels dit dat etiese melkery as model ingespan word en sodoende die omgewings- en sosiale aspekte van boerderye kan verbeter. Die jaarlange loodsprojek is van stapel gestuur om die vordering van die stelsel op ‘n spesifieke plaas te betudeer en dan later op ander plase te toets.