Dr Frikkie Mare gee moontlike prysvooruitsigte van prysvooruitsigte van vleisprodukte, te midde van die Corona-pandemie.

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Fakulteit Landbouwetenskappe, aan die Universiteit van die Vrystaat, gee vandag ‘n vooruitskouing van vleispryse en –produkte in die eerste twee weke van inperking, sowel as die volgende 3 weke. Volgens Mare het vleispryse oor die algemeen baie skielik gestyg, maar rooivleis het redelik stabiel gebly. Primere produkte soos meel, eiers, brood begin egter nou skaars produkte word. Volgens Mare is die volgende 3 weke ook bepalend in terme van prysskommelings. Soos wat verbruikers se inkomste gaan minder word, sal hierdie as luukse produkte beskou word met ‘n swakker vraag daarna.
13 Apr 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes