RPO in Noord-Kaap besluit om sy jaarkongres na 2020 uit te stel

Loading player...
Die Roovleisprodusente-organisasie, RPO, in die Noord-Kaap het sy jaarkongres, wat in Junie vanjaar sou plaasvind. uitgestel tot volgende jaar weens die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika. Dié kongres is jaarliks 'n geleentheid om betrokkenes in die bedryf byeen te bring en oor polsende kwessies, terwyl verskeie gassprekers inligting verskaf. Johan van der Colff, voorsitter van die RPO in dié provinsie, sê dié besluit is nie ligtelik deur bestuurslede geneem nie. Dié kongres vind nou volgende jaar in die eerste week van Junie plaas. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat....
13 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min