
Oudergewoonte op ‘n Vrydag, deel Claude Moller met ons sy inspirasie vir die naweek
Loading player...
Claude Moller, die bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel vandag met ons sy inspirasie vir die naweek. Moller verduidelik die mooi en goeie verhale wat uit hierdie inperkingstyperk voortspruit. Daar is mense met nuwe planne, nuwe doelwitte en almal wend die ekstra tyd op ‘n ander manier aan. Maar die belangrikste is dat jy hierdie unieke stories aan iemand kan oorvertel, sodat dit ook ‘n verskil in iemand anders se lewe kan maak. “Leef dit en vertel dit”, is sy boodskap aan