Frikkie Mare praat oor die alledaagse probleme waarmee boere tans worstel

Loading player...
Dr Frikkie Mare, bekende landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, fokus vandag op die alledaagse probleme waarmee boere in Suid-Afrika tans gekonfronteer word. Mare verduidelik dat daar binne landbougemeenskappe struikelblokke is wat oorkom moet word, maar word boere terselfdertyd blootgestel aan uitdagings soos finansies, kontantvloei, wisselkoerse, droogtes en ander elemente van die natuur. Dit gebeur dikwels, volgens Mare,dat landbouers se reaksie hierop getoets word om nie fokus te verloor op belangrike aspekte van ‘n landbouer se totale visie nie. Mare gee riglyne wat kan help om uit ‘n ander perspektief te kyk na die huidige situasie waarin SA homself tans bevind.
6 Apr 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes