
Hans-Jurie Moolmanpraat oor die maatreels wat ingestel is om die Corona-virus te bekamp
Loading player...
Die bekende regskenner, Hans-Jurie Moolman, gesels vandag verder oor die maatreels wat ingestel is om die Corona-virus te bekamp. Hy brei verder uit oor die Rampbestuurswet en sy bepalings. Hy praat oor die beweging van persone tussen provinsies. Dit sluit in die vervoer van vragte met voorrade van produkte soos voedsel, asook die bywoon van begrafnisse. Die nodige permitte moet egter steeds in plek wees. Persone wat dringend mediese behandeling en sorg in ander stede of provinsies moet ontvang, word ook nou in die wet vervat. Moolman verduidelik ook dat die regulasies streng nagevolg moet word en dat die Ministers in beheer, dit streng sal nakom