
'n Opsomming van die naionale minimumloon
Loading player...
In ons landbounuus kyk ons vandag weer na ‘n opsomming van die naionale minimumloon, sowel as die minimumloon vir plaas- en huiswerkers. Ons verfris weer die geheue van luisteraars met die Departement van Indiensneming en Arbeid se minimumlone, soos van toepassing sedert 1 Maart. ‘n Hulplyn is ook nou beskikbaar vir werkgewers en –nemers, sou daar enige vrae of onsekerhede daaroor bestaan