LB Claude Moller - 3 April 2020

Loading player...
Die bekende motiveringspreker in die landbousektor, Claude Moller, gee sy inspirasie vir die naweek. Moller verduidelik hoe dit persone, families en gemeenskappe raak wanneer iemand sy lewe verloor as gevolg van die Corona-virus. Hy gee sy mening oor hoe ‘n mens die moeilike omstandighede verwerk wanneer iemand naby aan jou aan die dood afgestaan word. Moller vertel terselfdertyd van ‘n bekende persoon in Gauteng wat hierdie week oorlede is nadat hy die virus opgedoen het
2 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min