Theo Venter gee ‘n oorsig van die huidige politieke situasie

Loading player...
Ons gesels vandag weer met die politieke analis van die Noordwes Besigheidskool, Theo Venter. Venter gee ‘n oorsig van die huidige politieke situasie en die landbousektor. Volgens hom bring die goeie reen in groot dele van die land verligting, maar ook nuwe optimisme. Hy gee ‘n kortlik ‘n uiteensetting wat die veranderinge aan Artikel 25 van die Grondwet vir die landbousektor kan inhou. Volgens Venter reflekteer seker gebeure, in aanloop tot belangrike regeringsvergaderings, tans nie goed op die President nie. Hy is van mening dat President Ramaphosa nie vinnige besluite neem nie, maar eerder goed deurdagte besluite.)
30 Jan 2020 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min