LB Peter 273

Loading player...
Peter Milton, vleiskenner bespreek vandag weer ‘n paar interessante feite van die vleisbedryf. Milton verduidelik dat die bulle tans tussen die koeie is vir 2020 se kalwers. Dit is hierdie kalwers wat gespeen word vir 2021. Volgens hom gaan 2021 ‘n groot jaar wees, hoewel die huidige probleem van bek-en-klouseer alle aktiwiteite in die veebedryf met ‘n paar maande aanskuif.
27 Jan 2020 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min