LB FRIK 178

Loading player...
In ons gesprek met Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek hy vandag die ekonomiese gevolge van die onlangse bek-en-klouseer uitbraak. Mare is van mening dat die tweede uitbraak van hierdie veesiekte, ‘n geweldige las op die sektor se skouers plaas, wat alreeds onder groot ekonomiese druk verkeer. Hy verduidelik ook of die siekte nog meer voorkom en ook wat die effek is op lewendehawe veilings wat tot stilstand gekom het. Mare verduidelik ook wat die huidige situasie is in terme van toekomstige veilings.
22 Jan 2020 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min