LB FRIK 177

Loading player...
Landbou-ekonoom, Dr Frikkie Mare van die Universiteit Vrystaat, gesels hierdie week verder oor scenario beplanning wat toekomsvoorspellings makliker maak. Hy verduidelik onder andere van pryse wat deur vraag en aanbod bepaal word en die drywers van prys word. Mare gee verder ‘n oorsig oor moontlike onsekerhede en watter scenarios die moontlikste is om in 2020 voor te kom. Hy noem ook dat die kans op middelmatige pryse, met inflasie gekoppelde prysverhogings, meer waarskynkik is en dat dit behoort voor te kom tydens sterker aanbod en sterk vraag, of tydens swak aanbod en swak vraag.
15 Jan 2020 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min