Johan Gunter gesels met Corne Botha, President van die George Landbouskou oor dié skou, jeugskoue en hoe hy die toekoms van Landbou in Suid-Afrika opsom
Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester Cloete, Staatsveearts van Bloemfontein oor die gevaarlike siekte hondsdolheid, en vind ook uit hoe voorkombaar dit is deur 'n eenvoudige inenting.
Die Provinsiale Veediefstalforum het onlangs 'n vergadering gehou. Johan Gunter gesels met Prof. Andries Raath, Voorsitter van die forum, oor die vergadering.
Johan Gunter gesels met John Melville oor skaapsake en gee 'n samevatting oor die vroegspeen van lammers wat 'n hoe bestuurs en voedingvlak vereis. Dawie Killian gee ook die nuutste nuus in die wolmark.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.