LB Hans 14

Loading player...
Die bekende grondregte kundige, Hans-Jurie Moolman, gesels vandag oor grondeienaars en plaasbewoners. Moolman verduidelik hoe daar te werk gegaan kan word om goeie werksverhoudings te handhaaf binne die raamwerk van gegewe wetgewing
11 Aug 2019 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min