Landbounuus-podcast: Twee leierfigure verteenwoordig SA op internasionale vlak

Loading player...
Twee leierfigure in die Suid-Afrikaanse landboubedryf verteenwoordig dié land nou op internasionale vlak by die Wêreldlandbou-organisasie. Theo de Jager, die Suider Afrika Agri Inisiatief, oftewel Saai, se uitvoerende direksievoorsitter, is vandeesweek in Luxemburg vir die tweede termyn agter eenvolgens tot president van dié internasionale organisasie verkies. Daarmee saam het De Jager in 2017 die eerste Suid-Afrikaner geword wat tot die posisie verkies is. Omri van Zyl, die uitvoerende direkteur van Agri SA, is tot fasiliteerder vir die globale koöperasies-werkgroep van dié internasionale organisasie verkies. Van Zyl sê dié werkgroep gee aan Agri SA toegang tot internasionale betrokkenes, terwyl ’n vertoonvenster vir Suid-Afrika se eie wêreldklas agri-besighede uitgebou kan word. Agri SA hou die Suid-Afrikaanse setel by dié internasionale organisasie en was 'n stigerlid daarvan in 2011.
23 May 2019 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Pet Ownership Costs – Dr Wiandre Pieters

Interview with Dr Wiandre Pieters from Bloemfontein Veterinary Hospital about the financial responsibility of owning a pet, including routine veterinary care, vaccinations, sterilisation, preventative treatment, unexpected emergencies and the costs pet owners should prepare for.
21 Sep 7AM 16 min

Anneke Franken-Complex Trauma and Adolescents

Interview with Anneke Franken, a clinical psychologist in Bloemfontein, discussing the impact of complex trauma on adolescents, warning signs to look out for, gaps in support services, early intervention, and ways families, schools and professionals can support young people affected by trauma.
21 Sep 7AM 14 min