Onderhoud: Vrystaat Landbou Jongboer-kompetisie finalis Herman van Rensburg

Loading player...
Vandag gesels ons met die vierde en finale finalis in Vrystaat Landbou se Jongboer-kompetisie, waar die wenner volgende week aangewys sal word. Herman van Rensburg is ‘n landbouer van die Oos-Vrystaat en boer in die Arlington-omgewing met ‘n gemengde boerdery. Herman het grootgeword in ‘n huis waar sy pa baie betrokke was by georganiseerde landbou en hy het hierdie eienskappe ter harte geneem toe hy ook daarby betrokke geraak het. Herman vertel van sy aktiwiteite en vertel ook van sy staalwerke besigheid wat sorg vir ekstra inkomste, asook sy vrou se rol in die boerdery
11 Apr 2019 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Pet Ownership Costs – Dr Wiandre Pieters

Interview with Dr Wiandre Pieters from Bloemfontein Veterinary Hospital about the financial responsibility of owning a pet, including routine veterinary care, vaccinations, sterilisation, preventative treatment, unexpected emergencies and the costs pet owners should prepare for.
21 Sep 7AM 16 min