OFM gesels met Vrystaat Landbou jongboer finaliste vir 2019

Loading player...
Hierdie week gesels ons met die Vrystaat Landbou Jongboer-finaliste vir 2019. Die wenner van vanjaar se kompetisie word volgende week aangewys en sal deelneem aan die Toyota 2019 Nasionale Jongboer van die Jaar-kompetisie. Vandag gesels ons met Milne Bredenkamp van Bultfontein en hy vertel ons van sy gemengde boerdery. Hy fokus veral op gewasverbouing. Bredenkamp vertel ook van die onseker tye met min reen en gee ook sy seining oor wat die kompetisie vir hom beteken het.
8 Apr 2019 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Pet Ownership Costs – Dr Wiandre Pieters

Interview with Dr Wiandre Pieters from Bloemfontein Veterinary Hospital about the financial responsibility of owning a pet, including routine veterinary care, vaccinations, sterilisation, preventative treatment, unexpected emergencies and the costs pet owners should prepare for.
21 Sep 7AM 16 min