Moontlike ryp dreig oeste

Loading player...
Dr Johnny vd Merwe, bekende landbou-ekonoom van die NWU, gee hierdie week se graan- en lewendehawe oorsig. Volgens vd Merwe, gaan moontlike ryp ‘n negatiewe invoed he op oeste. Hy meen ook die witmieliepryse wat vanjaar 50% meer is as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar, kan ‘n beduidende effek op die land se ekonomie he. Van der Merwe fokus verder op die speenkalf- en lampryse en volgens hom trek die verbruiker nog nie voordeel uit pryse wat gedaal het nie.
5 Apr 2019 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Pet Ownership Costs – Dr Wiandre Pieters

Interview with Dr Wiandre Pieters from Bloemfontein Veterinary Hospital about the financial responsibility of owning a pet, including routine veterinary care, vaccinations, sterilisation, preventative treatment, unexpected emergencies and the costs pet owners should prepare for.
21 Sep 7AM 16 min