
Charl du Plessis gesels oor sy optrede saam met Nataniel in die Rosestad
Loading player...
Pianis van formaat en Suid-Afrikaanse trots, gesels oor sy optrede saam met Nataniel in die Rosestad. Luister hier na die gesprek.