#JouMenseMyMense 16 Okt 2018

Loading player...
Elke week het Lindie die voorreg om saam met ons vriendin en kollega, Christine Henrico ons #JouMenseMyMense projek aan te pak... “Ek probeer die stories van mense met woorde vertel, maar Christine vertel boeke vol met haar prentjies. Sy het net ‘n manier om 'n oomblik vas te vang deur haar kamera se lens. Oomblikke wat eintlik maar net raakpunte van liefde is, want ons het hierdie projek geskep om liefde en omgee te gee juis as ons voel ons kan niks anders vir iemand doen of gee nie,” vertel Lindie. Dit gryp mens egter aan jou hart as jy hierdie slag met jou vriendin en kollega so 'n oomblik deel. Een waarvoor niemand regtig woorde het nie en sy ook nie 'n gepaste prentjie nie...
16 Oct 2018 7AM Afrikaans South Africa Technology · TV & Film

Other recent episodes

Zander van der Westhuizen gesels met Brent Dawes -1 Februarie

Zander van der Westhuizen het tydens die Gospel-program gesels met Brent Dawes - die mede-regisseur en skrywer van die nuwe animasie-film: David. Brent vertel tydens die onderhoud hoe die droom ontstaan het en ’n werklikheid geword het. Luister ook hoe die film deur honderde kunstenaars gebou is en hoe Phil…
1 Feb 2PM 15 min

Zander van der Westhuizen - 9 November

Op Sondagaand se Gospelprogram het Zander van der Westhuizen met Dr Marinda van Niekerk en Mientjie & Wouter Prozesky oor die stryd vir Baba-reddingsbokse gesels. Marinda is van PEN en Mientjie & Wouter van Rock of Hope. Hulle organisasies doen wonderlike werk in Pretoria. Roelene Botes het ook haar getuienis…
9 Nov 2025 2PM 32 min