17:30 Sport - 5 September 2018
Loading player...
Die Springbokke kan soveel as ses veranderinge aan hul beginspan maak vir Saterag se Rugby Kampioenskap toets teen die Wallabies.
Die nasionale sokkerspan, Bafana Bafana, sal met niks minder as ‘n sege tevrede wees nie wanneer hulle Saterdag teen Libië te staan kom in die 2019 AFCON-kwalifiseerders.
Novak Djokovic en Rafael Nadal is steeds op koers om koppe te stamp in die eindtryd van die Amerikaanse Ope.