17:30 Sport - 4 September 2018
Loading player...
Die flank, Gerhard Olivier, is na Wallis ontbied, waar hy himself sal aansluit by die Toyota Cheetahs vir hulle Guinness Pro14 kragmeting teen die Ospreys.
Die nasionale sokkerspan, Bafana Bafana, se voorbereiding vir hul AFCON-kwalifiseerder teen Libië het op ‘n slegte noot in Durban afgeskop.
Die 17-jarige tiener van Bloemfontein, Philip Henning, is vanaand aan die beurt tydens die tweede rondte van die Junior Amerikaanse Ope by Flushing Meadows.