17:35 Sport - 3 September 2018

Loading player...
Die Toyota Cheetahs skrumskakel, Shaun Venter, neem die leisels van die span oor vir die voorsienbare toekoms.
Die Springbokke sal vandeesweek ligloop vir die Wallablies tydens die Rugby Kampioenskap toets in Brisbane.
Die laaste plekke in die kwarteindrondte van die 2018 Amerikaanse Ope by Flushing Meadows sal vanaand bespreek word.
3 Sep 2018 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Swys de Bruin - Sege teen Italië

Die Springbok-vroue het hul plek in die kwarteindronde van die Vroue-Rugbywêreldbeker, wat in Engeland gespeel word, verseker ná ’n geskiedkundige oorwinning van 29-24 teen Italië in York. Die 12de gekeurde Suid-Afrikaners het vyf drieë teen hul sterker teenstanders gedruk om agtereenvolgende oorwinnings by die Wêreldbeker te behaal en sodoende te…
1 Sep 2AM 1 min

Hugo Broos - Ime Okon

The Bafana Bafana coach, Hugo Broos, has warned that they will have to be at their best during their two key 2026 FIFA World Cup Qualifiers that will be played in Bloemfontein next month. On Thussday, Broos, named his final 23-man squad for the vital Group C qualifiers against Lesotho…
29 Aug 4AM 1 min

Taylor Fritz - US Open second round clash against Lloyd Harris

South Africa’s top men’s singles player, Lloyd Harris, saw his US Open campaign in New York come to an end on Wednesday, going down in four sets to local favourite Taylor Fritz. Harris lost 6-4, 6-7 (3/7), 2-6, 4-6 in the second round of the fourth and final Grand Slam…
28 Aug 2AM 1 min

Dané van Niekerk - Return to international cricket

The former Proteas captain, Dané van Niekerk, could be set for a sensational return to international cricket ahead of the 2025 ICC Women’s Cricket World Cup in India and Sri Lanka. Van Niekerk has been included in the Proteas’ training camp, which got underway in Durban on Monday, after spending…
26 Aug 2AM 4 min

Swys de Bruin - Groot oorwinning teen Brasilië

Die Springbokke het hul 2025 Vroue Rugby Wêreldbeker-veldtog op ’n hoë noot afgeskop met ’n eensydige 66–6 sege teen Brasilië by Franklin’s Gardens in Northampton. Sondag het Aseza Hele wat die nommer agt truie gedra het, ’n driekuns van drieë aangeteken, terwyl losskakel Libbie Janse van Rensburg en linkervleuel Ayanda…
25 Aug 2AM 1 min